
Die jaar 2018
Hoërskool Stella vier sy 100ste bestaansjaar (1918-2018)!
Dit is die jaar wat deur alle oud-en huidige leerlinge, personeellede en ouers van die Hoërskool Stella onthou sal word vir ‘n besondere mylpaal wat bereik is.
Ons verwelkom 2025, se nuwe Graad R, Graad 1 en Graad 8 leerders. Mag jul sterre hier helder skyn!

